;
Riversdale Rural, Riversdale, Western Cape ID 607741
Farm/smallholding
0.0
0
Sheep/Crop Farm between Riversdale and Heidelberg, Western Cape Hierdie vee/saaigrond in die vlakte kom een keer in 'n leeftyd in die mark. Uitstekende gronde vir skaap en saaiboerdery.. Die grond lê teenaan 'n standhoudende rivier met geregistreerde waterregte vir 20ha se besproeiing. Hier word op die oomblik met 1400 ooie geboer. 257ha is bewerkbare lande waar weidings vir die skape, asook kanola, koring en gars gesaai word om te oes. Netjiese woonhuis, 3 arbeiders huise met sonkrag en son geysers, asook ander buitegeboue en skure. Die hele plaas se lyndrade is nuut oorgedoen en in uitstekende toestand. 1 000 skape en al die implemente ekstra beskikbaar vir lopende eenheid. (Meeste van die graan fotos is in 2018 se winter en oestyd geneem. Die grond word tans voorberei vir 2019 se saaiseisoen)
SuidKaap Eiendomme
Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.
Property Not Available? Report it